top of page

Klipspringer Gaste Plaas en Karavaan Park
Klipspringer Guest Farm and Caravan Park

VAT DIE GRONDPAD!

Kom ontspan saam met ons

Klipspringer Vakansie Oord en Karavaan park is n uur se ry van Pretoria te Nylstroom. Ons bied elkeen 'n heerlike rustige vakansie by die karavaanpark met hope plaas aktiwiteite naby aan die natuur. Karavaanpark het kragpunte en gedeelde ablusieblokke vir die gerief van elke kampeerder. Daar is 'n berg wat wag om geklim te word vir die natuurliefhebbers en dan ook natuurlik die mooiste bosveld sonsondergange.

 

Klipspringer Holiday Resort and Caravan Park is situated close by Nylstroom, about 1 hour's drive from Pretoria. We offer everyone a wonderful relaxing holiday at our caravan park with plenty of farm activities close to nature. The caravan park has electrical points and shared ablution blocks for  your comfort. Climb our mountain, and all naturelovers, come and enjoy our beautiful bushveld sunsets.

20228627_1625831274128737_8534604895525637691_n.jpg
Home: Homepage_about
bottom of page